Die Tandmuis se Huis nou ook in Hartenbos

Die Tandmuis se Huis nou ook in Hartenbos

Die Tandmuis se Huis nou ook in Hartenbos

Tandarts in Mosselbaai en Hartenbos

Die Mosselbaai tandarts, Dr. Stephen Carse van Die Tandmuis Huis, het nou ook ‘n praktyk in Hartenbos! Dr. Carse is passievol oor tandheelkunde en bied ’n rustige atmosfeer waar oud en jonk op hul gemak kan voel.

Hul dienste sluit in:

  • Algemene Tandheelkunde
  • Kosmetiese Tandheelkunde
  • Implantate
  • Ortodonsie

Die praktyke is geregistreer by meeste mediesefondse en bied ook betaal opsies aan vir privaat pasiente. Bring gerus die jongspan, hierdie praktyk is kindervriendelik!

Mosselbaai Praktyk – Hoogstraat 101, Mosselbaai

  • Maandae & Woensdae – 08:00 -16:00
  • Vrydae – 08:00 – 13:00

Hartenbos Praktyk – Kaap de Goede Hooplaan, Hartenbos

  • Dinsdae & Donderdae – 08:00 -16:00
  • Vrydae – 14:00 – 17:00

Die Tandmuis se Huis nou ook in Hartenbos

Die Tandmuis se Huis nou ook in Hartenbos