2020 Rugby Manne-aand Hartenbos

2020 Rugby Manne-aand Hartenbos

2020 Rugby Manne-aand Hartenbos

 

 

 

 

 

 

 

Op Vrydag 13 Maart 2020 bied Laerskool Hartenbos ‘n Rugby Manne-aand aan met voormalige Springbok Rugby afrigter en speler, Nick Mallett as gasspreker.

Die aand gaan gepaard met ‘n indiepte gesprek oor die 2019 Wêreldbeker wen, Super Rugby bespreking, ‘n veiling van skaars rugbymemrobilia, ‘n uitstalling van nasionale en internasionale rugbytruie en vele meer!

Koste beloop R 350 per persoon en sluit ‘n ete en klein geskenkie in.
‘n Kontantkroeg is beskikbaar.

Kaartjies is beskikbaar by die Laerskool Hartenbos skoolkantoor.
Vir navrae kontak die skoolkantoor op 044 695 1515

2020 Rugby Manne-aand Hartenbos