Hartenbos Slaghuis Promosie 13 April 2018

Hartenbos Slaghuis Promosie 13 April 2018

Hartenbos Slaghuis Promosie 13 April 2018

Slaghuis in Hartenbos Promosie

Hartenbos Slaghuis bied hierdie naweek, 13 tot 16 April 2018, weer hul naweek slaghuis promosie aan. Vir kwaliteit vleis wat jou mond sal laat water, besoek Hartenbos Slaghuis in Kaap de Goedehooplaan.

  • Rump Sosaties teen R 119.99 p/kg
  • Lamb Leg Chops teen R 106.99 p/kg
  • Lamb Potjie teen R 106.99 p/kg
  • Chicken Flatties teen R 39.99 p/kg

Pryse slegs geldig vanaf 13 tot 16 April 2018.

Hartenbos Slaghuis Promosie 13 April 2018