Desember Braai Hartenbos Slaghuis Promosie

Desember Braai Promosie by Slaghuis in Hartenbos

Desember Braai Promosie by Slaghuis in Hartenbos

 

 

 

 

 

 

 

 

Divvies Slaghuis in Hartenbos bied ‘n Desember Braai Promosie aan op B2/3 Skaap en Boerewors tot 18 Desember 2018.

As jy wil braai kom maak ‘n draai. Die slaghuis bied lekker vars knoffel en kaas brose met bacon, biltong en kaas wors, feta en vye wors, spek en chilly wors, kaaswors en nog baie ander lekker braai goedjies.Kom loer gerus.

Desember Braai Hartenbos Slaghuis Promosie