Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos

 & Blomme Hartenbos

Biltong Winkel in Hartenbos

Bloeisels en Blomme in Hartenbos is in die proses om ‘n splinternuwe baadjie aan te trek! Na 3 jaar is dit tyd vir groter, beter dinge en kan hul klante ‘n moderne, luukse nuwe winkel verwag met dieselfde bekostigbare pryse as van te vore.

Bloeisels en Blomme gaan nie net ‘n groter perseel hê nie, maar die veranderinge gaan ook met ‘n naamsverandering gepaart. Kyk uit vir Kalahari Vleis en Deli en kom loer gerus in.

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos

Klante kan ‘n meer uitgebreide vleisreeks, dieselfde top gehalte vleis teen bekostigbare pryse verwag. Vir die gerief van hul klante sal hulle eersdaags ‘Coffee-on-the-Go’ aanbied en ‘n paar lekker nuwe verrassings.

Bloeisels en Blomme bedank graag hul lojale kliente vir hul ondersteuning deur die afgelope 3 jaar.

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos