News

Epoch Polishing Bar Available Hartenbos

Epoch Polishing Bar Available Hartenbos Nu Skin Epoch Polishing Bar Supplier Hartenbos The Beauty Chair, a beauty salon owned and run by Yolandi Fivaz is a proud supplier of Nu Skin Epoch Polishing Bars. This soap-free body exfoliating cleansing bar gently polishes skin, removing dirt and excess oil. Use the Epoch Polishing Bar for unimaginable […]… More Info

Hartenbos Beskikbare Desember Akkommodasie

Hartenbos Beskikbare Desember Akkommodasie

Is jy opsoek na Desember Vakansie Akkommodasie vir jou gesin in Hartenbos? Kasteel aan Zee het nog akkommodasie beskikbaar vir die komende vakansie. Pryse wissel vanaf R 1050 per nag vir 4 persone.
Vir meer i…… More Info

Nuwe Perseel vir Hartenbos Caravans and Outdoor

Nuwe Perseel vir Hartenbos Caravans and Outdoor

Nuwe Perseel vir Hartenbos Caravans and Outdoor Hartenbos Caravans & Outdoor het onlangs geskuif na ‘n nuwe perseel, nou weer in Hartenbos. Jy kan hul nou besoek by die ou Seashells-gebou, op die ou Klein Brakrivier-pad, net buite Hartenbos. Hartenbos Caravans & Outdoor bied steeds top gehalte diens en kwaliteit karavane, tente, kampeertoerusting, asook ‘n […]… More Info

Sondagetes in Hartenbos

Sondagetes in Hartenbos

Sondagetes in Hartenbos

See Spens Hartenbos Sondagetes
See Spens in Hartenbos bied op Sondag 19 Augustus 2018, ‘n heerlike Sondagete aan teen slegs R65 per persoon.
Die Sondagete by See Spens Hartenbos sluit in:

Kerrie Hoender
Rys
Groenbone
Pam…… More Info

Scrapbook Haven Mosselbaai bied Foamiran Blomme Klas aan

Scrapbook Haven Mosselbaai bied Foamiran Blomme Klas aan

Scrapbook Haven Mosselbaai bied Foamiran Blomme Klas aan Foamiran Blomme Klas in Mosselbaai Scrapbook Haven in Voorbaai Mosselbaai bied op Saterdag 25 Augustus 2018 ‘n opwindende Foamiran Blomme Klas aan. ‘n Bekende in die omgewing, Linda du Plessis gaan die klas aanbied. Wanneer: 25 Augustus 2018, Saterdag Tyd: 08h30 tot 13h00 Koste: R 250.00 per […]… More Info

Local Hartenbos Butchery under New Ownership

Local Hartenbos Butchery under New Ownership Hartenbos Slaghuis, your local butchery in Hartenbos is proud to announce that the butchery has been under new ownership since 2 July 2018. The new owner, Tertius Spies invites you to the butchery to meet him & for the same excellent quality meat at competitive prices. You can still […]… More Info

Scrapbook Weekend Break-away Hartenbos Teacher Announced

Scrapbook Weekend Break-away Hartenbos Teacher Announced   Scrapbook Haven Hartenbos is excited to announce that Mare-Liez Oosthuizen will be teaching at the Scrapbook Weekend Break-away on 22 and 23 September 2018. Mare-Liez Oosthuizen is well-known as the owner of Pics ‘n Tales Scrapbooking and Penelope Dee brand ambassador. The Scrapbook Weekend Break-away will be taking […]… More Info

Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos

Restaurant & Wegneemetes in Hartenbos Die Boeppensie is ‘n gewilde restaurant en wegneemetes winkel in Hartenbos. Die nuwe verbeterde Boeppensie, vroeër bekend as Die Boepensie, het sy deur geopen in Junie 2018. Die nuwe eienaars, Tertius en Jennie Spies nooi u uit om in te loer en na die nuwe, verbeterde winkel en spyskaart te […]… More Info

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos

& Blomme Hartenbos

Nuwe Baadjie vir Bloeisels & Blomme Hartenbos Biltong Winkel in Hartenbos Bloeisels en Blomme in Hartenbos is in die proses om ‘n splinternuwe baadjie aan te trek! Na 3 jaar is dit tyd vir groter, beter dinge en kan hul klante ‘n moderne, luukse nuwe winkel verwag met dieselfde bekostigbare pryse as van te vore. […]… More Info

Semi Permanent Accommodation in Hartenbos

Semi Permanent Accommodation in Hartenbos Are you struggling to find semi permanent accommodation in Hartenbos? Kasteel aan Zee in Hartenbos now offers two of their units as semi permanent accommodation at affordable rates. Units Available for Semi Permanent Accommodation Hartenbos Prins – sleeps 4 (First Floor Unit) – only R 4500.00 per month (including water […]… More Info